Gedurende die naweek van 18 en 19 Augustus het die Boland Amateurradio Klub 'n radiostasie by Agulhas opgesit en bedryf. Hierdie is 'n jaarlikse instelling. Dit is 'n internasionale gebeurtenis en soveel as moontlik vuurtorings word gedurende hiedie tydperk "beman". Hier is 'n paar fotos van vanjaar se bedrywighede.
Created on 08/22/07, last changed on 06/06/09. This album contains 23 items.
This album has been viewed 728 times since 08/22/07.
Op Saterdag 30 Junie 2007 het die Boland Amateurradio Klub se algemene jaarvergadering plasgevind op die plaas van Olivier, ZS1OLI. Hier is 'n paar fotos van die byeenkoms.
Created on 07/01/07, last changed on 02/02/09. This album contains 21 items.
This album has been viewed 440 times since 07/01/07.